Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 40:19 Bybel vir Almal (ABA)

Oor drie dae sal die farao aan jou dink. Hy sal jou uit die tronk laat kom en hy sal jou aan ’n boom laat ophang. Die voëls sal kom en hulle sal jou vleis van jou liggaam afvreet.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 40

Kyk Genesis 40:19 in konteks