Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Onan het besef dat die nageslag wat uit haar gebore sou word, nie sy nageslag sou wees nie. Hy het seks gehad met sy broer se weduwee, maar elke maal het hy sy saad op die grond laat val. Hy het dit gedoen omdat hy nie vir sy broer ’n nageslag wou laat kry nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:9 in konteks