Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:21 Bybel vir Almal (ABA)

Gira vra toe vir die mense by die plek waar sy gesit het: “Waar is die tempel-prostituut wat by Enajim langs die pad gesit het?”Maar hulle sê: “Hier is nie ’n tempel-prostituut nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:21 in konteks