Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het geantwoord: “Ek sal vir jou ’n bok-lam gee. Ek sal dit later vir jou stuur.”Sy sê toe: “Jy moet eers vir my ’n bewys gee dat jy die bok-lam sal stuur.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:17 in konteks