Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:4 Bybel vir Almal (ABA)

Sy broers het gesien dat hulle pa meer lief is vir Josef as vir hulle. Daarom het hulle vir Josef gehaat. Hulle wou niks goed van hom sê nie, hulle het gewens dat dit sleg gaan met hom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:4 in konteks