Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die verhaal van Jakob se familie. Josef was jonk, hy was 17 jaar oud en hy het skape en bokke opgepas saam met sy broers, die seuns van sy pa se vroue Bilha en Silpa. Josef het vir sy pa stories vertel oor wat sy broers gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:2 in konteks