Sibon se seuns was Aja en Ana. Ana het sy pa Sibon se donkies in die woestyn opgepas, en in daardie tyd het hy fonteine met warm water in die woestyn gekry.