Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het vir Simeon en vir Levi gesê: “Julle het nou vir my groot probleme gemaak. Ek moet nou skaam wees voor die mense van hierdie land, die Kanaäniete en die Feresiete. Ons is min, en as die mense van die land almal saamwerk, dan sal hulle ons oorwin en doodmaak, vir my en my huisgesin.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:30 in konteks