Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:25 Bybel vir Almal (ABA)

Drie dae later, toe dit nog baie seer was nadat die mans hulle laat besny het, het Jakob se seuns Simeon en Levi, die broers van Dina, hulle swaarde gevat en hulle het na Sigem se stad gegaan. Hulle het maklik in die stad ingekom, niemand het hulle gekeer nie. Hulle het al die mans doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:25 in konteks