Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jakob het vir hom gesê: “Meneer, jy weet die kinders by ons is klein en swak. Ek moet ook nog die skape en beeste oppas, en die lammers en kalwers wat aan hulle suip. Hulle sal doodgaan as ek hulle net een dag te vinnig aanjaag.

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:13 in konteks