Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het gekyk en hy het vir Esau gesien wat na hom toe aankom. Daar was 400 manne by Esau. Jakob het toe die kinders verdeel tussen Lea en Ragel en die twee slavinne.

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:1 in konteks