Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:40 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het die skaap-ramme apart gehou en hy het die skape en bokke laat kyk na die bont skape en bokke van Laban en na die skape en bokke met kolle. So het Jakob ’n klomp skape en bokke vir homself gekry, maar Laban het niks gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:40 in konteks