Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vandag tussen al jou skape en bokke deurloop. Ek sal al die bont skape en die skape wat kolle het, apart jaag, saam met al die swart skaap-ramme. Ook al die bont bok-ramme en die bok-ramme wat kolle het. Dit is wat jy vir my moet gee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:32 in konteks