Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die tyd om koring af te sny. Ruben het liefdes-appels in die veld gekry en hy het dit vir sy ma Lea gebring. Toe sê Ragel vir Lea: “Gee asseblief vir my van jou seun se liefdes-appels.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:14 in konteks