Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ragel kon nie kinders kry vir Jakob nie, en sy het jaloers geword op haar suster Lea. Ragel sê toe vir Jakob: “Gee vir my kinders, anders sterf ek.”

2. Toe word Jakob kwaad vir Ragel en hy sê: “Ek is nie God nie. Dit is Hy wat wil hê jy moenie kinders kry nie.”

3. Ragel sê toe vir Jakob: “Neem my slavin Bilha en gaan slaap by haar. Die kind wat sy dan kry, sal myne wees. So kan my nageslag uit haar kom.”

4. Sy gee toe haar slavin Bilha vir Jakob, en hy het seks gehad met Bilha.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30