Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens en sy vrou het gehoor die Here God loop in die tuin. Dit was aand, en die wind het gewaai. Die mens en sy vrou het toe vir die Here God weggekruip tussen die bome in die tuin.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:8 in konteks