Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou het toe gekyk en gesien sy kan van die boom se vrugte eet, en dit lyk baie lekker. Sy het nou geweet die vrugte sal haar slim maak. Sy het van die vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man daarvan gegee, en hy het ook geëet.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:6 in konteks