Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here God het die mens weggejaag en Hy het gerubs by die pad oos van die Eden-tuin laat wagstaan. Hulle het swaarde van vuur gehad en hulle moes keer dat die mense nie by die boom kom wat lewe gee nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:24 in konteks