Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die skaapwagters het gesê: “Nee, ons mag dit nie doen nie, ons moet wag totdat al die troppe skape en bokke bymekaar is. Dan rol ons die klip van die put af en ons gee vir die skape en bokke water.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:8 in konteks