Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:3 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer al die troppe skape en bokke daar bymekaar was, dan het die skaapwagters die klip weggerol van die put en dan het hulle vir die diere water gegee. Daarna het hulle die klip op die put teruggesit.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:3 in konteks