Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Laban hoor van sy suster se seun Jakob, hardloop hy na hom toe en omhels hom en soen hom. Laban het hom na sy huis gebring en Jakob het vir Laban alles vertel.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:13 in konteks