Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:29 Bybel vir Almal (ABA)

Ek bid dat ander volkejou sal dien en datdie mense van ander landevoor jou sal buig.Jy sal die hoof weesoor jou broer,en hy sal voor jou buig.As iemand jou vervloek,dan sal die Herehom vervloek,en as iemand jou seën,dan sal die Here hom seën.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:29 in konteks