Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe roep Abimelek vir Isak en hy sê vir hom: “Ek sien Rebekka is jou vrou. Hoekom het jy gesê sy is jou suster?”Isak het vir hom gesê: “Ek het gedink julle sal my doodmaak as ek sê sy is my vrou.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:9 in konteks