Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die name van Ismael se twaalf seuns. Hulle was leiers van hulle families en stamme. Hulle het in kampe en klein dorpies gewoon. Die plekke en die seuns het dieselfde name gehad.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:16 in konteks