Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die neusring gesien en die armbande aan sy suster se arms. Toe hy hoor sy suster Rebekka vertel wat die man gesê het, het hy na die man toe gegaan. Die man het by die kamele by die fontein gestaan.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:30 in konteks