Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hy was besig om dit te sê, toe kom Rebekka daar. Sy het haar waterkruik op haar skouer gedra. Sy was die dogter van Betuel, en Betuel was die seun van Abraham se broer Nahor en sy vrou Milka.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:15 in konteks