Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

maar een boom se vrugte mag jy nie eet nie. Dit is die boom wat jou kan help om te weet wat goed is en wat sleg is. As jy van daardie vrugte eet, dan sal jy sterf. Dit is seker.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:17 in konteks