Hy het gesê: “Menere, kom na my huis. Kom bly vannag daar en kom was julle voete. Dan kan julle môre vroeg opstaan en verder gaan.”Maar hulle het vir hom gesê: “Ons sal hier by die poort slaap.”