Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:16 Bybel vir Almal (ABA)

Lot het nog ’n bietjie gewag. Toe gryp die twee mans sy hand en sy vrou se hand en sy twee dogters se hande en hulle neem hulle almal tot buite die stad. Die Here wou Lot se lewe spaar.

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:16 in konteks