Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil vir julle ’n stukkie brood gaan haal, sodat julle weer nuwe krag kan kry. Ek weet dit is hoekom julle na my toe gekom het. Julle kan verder gaan nadat julle geëet het.”Hulle sê toe vir hom: “Goed, jy moet doen soos jy gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:5 in konteks