Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:12 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n seun ag dae oud is, dan moet julle hom besny. Julle moet dit doen met elke seun in julle huis, en met elke slaaf wat in julle huis gebore word. Julle moet dit ook doen met elke slaaf wat julle koop, elke slaaf wat nie julle nageslag is nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:12 in konteks