Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Lot het rondgekyk en gesien daar is baie water by die stad Soar in die suide van die Jordaan-vallei. Dit het gelyk soos ’n tuin van die Here, en soos in Egipte. Dit was voordat die Here vir Sodom en Gomorra verwoes het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 13

Kyk Genesis 13:10 in konteks