Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

God het gesê: “Daar moet ligte in die hemeldak wees. Die ligte moet dag en nag van mekaar skei. Die ligte moet tekens wees wat wys watter tyd dit is en wanneer die dae en die jare begin en wanneer hulle eindig.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:14 in konteks