Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:7-10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook die tien seuns van Haman doodgemaak. Die seuns was Parsandata, Dalfon, Aspata, Porata, Adalja, Aridata, Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata. Haman was die seun van Hammedata, hy was die vyand van die Judeërs. Maar die Judeërs het nie hulle vyande se goed vir hulleself gevat nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:7-10 in konteks