Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Judeërs het bymekaargekom in al hulle stede in die provinsies van koning Ahasveros. Hulle het die mense aangeval wat wou hê dat dit sleg moet gaan met die Judeërs, en niemand kon hulle keer nie, want al die mense was bang vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:2 in konteks