Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het die Judeërs wat woon in die stede wat nie mure het nie, die 14de dag ’n feesdag gemaak. Dit is ’n vakansiedag en hulle stuur dan kospakkies vir mekaar.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:19 in konteks