Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Judeërs in Susan het ook op die 14de dag van die maand Adar bymekaargekom en hulle het nog 300 mense in Susan doodgemaak. Maar hulle het nie hulle vyande se goed vir hulleself gevat nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:15 in konteks