Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand kan ’n brief terugtrek as dit van die koning kom en as sy seël daarop is nie. Daarom moet julle nou self briewe skryf oor die Judeërs, julle moet skryf soos julle dink is goed. Julle mag sê die briewe kom van die koning en julle mag die seël van die koning op die briewe sit.”

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:8 in konteks