Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Ester weer met die koning gaan praat. Sy het voor hom gaan lê en sy het gehuil. Sy het vir hom gevra dat hy moet keer dat die planne van Haman, die man van die nageslag van Agag, nie slaag nie, want Haman het slegte planne teen die Judeërs gemaak.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:3 in konteks