Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Ahasveros het dieselfde dag Haman se huis vir koningin Ester gegee, Haman was die vyand van die Judeërs. Mordegai het die belangrikste amptenaar van die koning geword, want Ester het vir die koning gesê dat Mordegai haar neef is.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:1 in konteks