Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle op die tweede dag wyn gedrink het, het die koning weer vir Ester gevra: “Koningin Ester, ek sal vir jou enige iets gee wat jy vra, ek sal doen wat jy wil hê, ook as jy die helfte van die lande vra waaroor ek regeer.”

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:2 in konteks