Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het elke dag met Mordegai daaroor gepraat. Mordegai het vir hulle gesê dat hy nie wil buig nie omdat hy ’n Judeër is. Toe Mordegai nie wou luister nie, het hulle dit vir Haman vertel, hulle wou sien of Mordegai sal aanhou om nie te buig nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:4 in konteks