Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Vinnige boodskappers het die briewe geneem na elke provinsie van die koning. In die briewe was geskryf dat die mense al die Judeërs moet doodmaak, al die jongmense en die oumense, al die kinders en die vroue. Die koning het ook gesê dat die mense al die Judeërs se goed moet vat. Dit moes gebeur op een dag, op die dertiende dag van die twaalfde maand, dit is die maand Adar.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:13 in konteks