Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Later het koning Ahasveros vir Haman seun van Hammedata ’n belangrike man gemaak. Haman was van die nageslag van Agag. Die koning het vir Haman ’n belangrike amptenaar gemaak, sy stoel het hoër gestaan as die ander amptenare se stoele.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:1 in konteks