Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het wit en blou lappe vasgemaak aan ringe aan marmer pilare. Hulle het die lappe vasgemaak met toue van linne en pers wol. Daar was banke van goud en silwer op ’n vloer van baie kosbare klip.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:6 in konteks