Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

In die derde jaar nadat hy koning geword het, het hy ’n fees gehou vir al sy amptenare en ministers. Die belangrike manne van die lande Persië en Medië was daar, en al die belangrikste amptenare van die provinsies.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:3 in konteks