Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

As die koning dink dit is reg, dan moet jy dit vandag sê, en jy moet ’n wet laat skryf in die wette van Persië en Medië. Die wet moet sê dat Vasti nie weer by jou mag kom nie. En jy moet ’n ander vrou kies en jy moet haar koningin maak, ’n vrou wat beter is as Vasti.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:19 in konteks