Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het gesê hulle moet vir koningin Vasti na hom toe bring, en sy moet haar kroon op haar kop dra. Hy wou vir al die amptenare en vir al die mense wys hoe mooi sy is. Sy was ’n baie mooi vrou.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:11 in konteks