Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar, Here, God van Israel, U is die God wat reg doen. Ons het aangehou lewe, ons het vry weggekom. Hier is ons nou voor U, ons het sonde gedoen. En omdat ons sonde gedoen het, kan niemand voor U bly staan nie.”

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:15 in konteks