Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hierdie dinge gebeur het, het leiers na my toe gekom en gesê: “Die Israeliete, die priesters en die Leviete het nie apart gebly van die ander mense in die land nie. Hulle het nie apart gebly van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete nie. Daardie mense doen dinge wat die Here haat.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:1 in konteks